Slag van Elandslaagte

Slag van Elandslaagte
Deel van Tweede Vryheidsoorlog

Posisies vroeg die middag, voor die slag.
Datum 21 Oktober 1899
Ligging Elandslaagte, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Resultaat Britse oorwinning
Strydende partye
Verenigde Koninkryk Zuid-Afrikaansche Republiek
Bevelvoerders
John French
Ian Hamilton
Generaal Kock †
Sterkte
2500
18 kanonne[1]
1000
3 kanonne[1]
Ongevalle
237[1] 350[1]
Die slagveld.
'n Skets van die slag deur Richard Caton Woodville.
Generaal Kock met sy persoonlike staf en offisiere van die Duitse Korps

Die Slag van Elandslaagte het plaasgevind op 21 Oktober 1899 by Elandslaagte in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika tydens die Tweede Vryheidsoorlog.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 britishbattles.com

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search